+27 82 783 2214

Munisipaliteite mag nie meer dienstegeld vooruit hef nie

By in Our Blog with 0 Comments

Court of Law

Die Appèlhof in Bloemfontein het onlangs beslis munisipaliteite mag verkopers van eiendom nie meer tot ’n jaar se dienstegeld vooruit laat betaal voordat ’n klaringsertifikaat vir die oordrag daarvan uitgereik word nie. Dit is tot voordeel van die eiendomsmark, sê Aidan Kenny, direkteur en eiendomspesialis van Werksmans Attorneys. “Dit is goeie nuus as ’n mens […]

Read More